Swellengrebel Vliegklub
  • English
Toggle Navigation
  • Tuis
  • Kontak ons
  • Besoek ons
    • Vliëniersinligting
    • Pad-aanwysings
    • Brandstof
    • Verblyf en besienswaardighede
  • Die klub
    • Meer oor ons
    • Brandstof
    • Fasiliteite
    • Bestuurskomitee
    • Word 'n lid
  • Vlieg
    • Sweef en motorsweef
    • GPL-Opleiding
    • Kragvlieg
    • Klubvliegtuie
  • Geleenthede
    • Sosiale byeenkomste
    • Fly-In Uitnodigings
    • Aanloodse en Kunsvlieg
  • Vlieëniershulpbronne
    • Weer en webkameras
    • Suid-Afrikaanse regulasies
    • Laai dokumente af
    • GPL-Opleidingsmateriaal
  • Foto-album

LAAI PROSEDURES AF AS PDF - Klik hier

Ligging:
FASX is 5 nm Suid-Oos van Swellendam geleë, in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Hoogte: 407 FT AMSL Koördinate: 34˚03"00'S, 20˚29"00'E  

Radio:
Verwittig FASX en ander lugverkeer op 124.8 MHz van intensies - Daar is normaalweg geen lugverkeersleier (ATC) aan diens nie. 

Standaard aansluitingsprosedures:
Sluit oorhoofs aan by 2000' AGL (2400' AMSL) op laaste bekende QNH.

Sigbaarheid:
Skakel alle ligte aan om aandag te trek en wees op die uitkyk vir ander lugverkeer.

Aanloopbane:
Primêre aanloopbaan by 15 en 33: 1003 m x 12 m teerbaan, LCN 5. Aanloopbaanligte is in gebruik - ligte word beheer deur 'n automatiese dag-nag skakelaar. Sekondêre aanloopbaan  by 06 en 24: 600 m gras. Geen ligte nie.

Circuit en parkering:
'n Linkerhandse circuit is in gebruik vir RWY15 en regterhandse circuit vir RWY33. Parkering is Noord van die hangars.

Laag-vlieg oor die park:
FASX is langs die Bontebok Nasionale Park geleë. Voldoen aan die nationale park wetgewing minimum hoogte 3150f AGL. 

 


Back to Top

© 2026 Swellengrebel Vliegklub