Swellengrebel Vliegklub
  • English
Toggle Navigation
  • Tuis
  • Kontak ons
  • Besoek ons
    • Vliëniersinligting
    • Pad-aanwysings
    • Brandstof
    • Verblyf en besienswaardighede
  • Die klub
    • Meer oor ons
    • Brandstof
    • Fasiliteite
    • Bestuurskomitee
    • Word 'n lid
  • Vlieg
    • Sweef en motorsweef
    • GPL-Opleiding
    • Kragvlieg
    • Klubvliegtuie
  • Geleenthede
    • Sosiale byeenkomste
    • Fly-In Uitnodiging 2020
    • Aanloodse en Kunsvlieg
  • Vlieëniershulpbronne
    • Weer en webkameras
    • Suid-Afrikaanse regulasies
    • Laai dokumente af
    • GPL-Opleidingsmateriaal
  • Foto-album

foto: Swellendam toerismeGPS-koördinate: -34.040978, 20.472165

Pad-aanwysings:

Volg die N2 tot by Swellendam.

Op die N2, reg oorkant die Oostelike ingang na Swellendam, draai af op die grondpad by die bord met die vliegveld teken wat sê "Swellengrebel"

Volg die grondpad vir +-2.3 km tot net oor die treinspoor (onthou om te stop en kyk vir treine!). Net na die treinspoor loop die pad dood by twee hekke. Die Nasionale Bontebok Park se ingang is aan die linker-kant en die vliegveld aan die regter-kant.

Die vliegveld se hek is gewoonlike gesluit. Kontak 'n lid of die bestuur vooraf om toegang te kry of skakel die nommer wat op die hek aangebring is. Die hek kan automaties op 'n afstand oopgemaak word en sal ook vir voorafgereelde geleenthede oop wees.

 


Aanskou groter kaart

Back to Top

© 2022 Swellengrebel Vliegklub