Neem deel aan ons "fly-in" by die Swellengrebel Flying Club op 29 Februarie. Kom vlieg in, maak 'n aanloop, bring die familie, drink 'n bier en geniet 'n kuier saam met die res van die klub.

 

fly in 2020 01 Afr